On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: PERDEBERG BOERE OPSKOP MET HART

PERDEBERG BOERE OPSKOP MET HART

Die Boere Opskop met Hart word aangebied deur Perdeberg Boerevereniging. Hierdie projek beoog om die Landbou gemeenskap en omliggende dele te ondersteun en te bevorder. Hekke open 14h00. Die dag se pret bestaan uit boeresport vir oud en jonk, ‘n biertent, uitsaai van die rugby. Springbokke teen die Pumas, vee stalletjies, landbou uitstallers en vroue stalletjies. Daar gaan ‘n vertoning wees deur Jan Rhaap die aand en deur die dag vermaak deur Corne Cloete & Nico Geldenhuys. ‘n Heerlike steak ete word verskaf asook ‘n veiling wat aangebied word. Alles vind plaas op die Perdeberg Boerevereniging se terrein, dig by die N8 te Perdeberg afdraai, halfpad tussen Kimberley & Petrusburg. Vir uitstallings skakel Hetmarie by 082 2976605 en Steak ete besprekings vir Renita 083 564 3659.

Venue: Perdeberg Boerevereniging Saal  | Event date:  28 September 2024, 14:00  | Area:  Free State  | City:  Perdeberg  | Address: N8 50km uit Petrusburg  | Contact Number:  Hetmarie Geldenhuys  | Contact Email:  hetmarie.geldenhuys@gmail.com
View All

News

Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op ses

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


‘Asemrowend vreemde’ dinosourus met meter lange stekels ontdek

Wetenskaplikes is verstom oor die geweldige pantser en uitsteeksels wat deel is van ’n buitengewone nuwe dinosourusfossiel wat naby die Marokkaanse dorp Boulemane ontdek is.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.