Hierdie fees is enig in sy soort. Ons VLU en Boerevereniging van Leeudoringstad hou 'n groot fees om fondse in te samel want ons is 'n nie winsgewende organisasie. Ons hou dit tussen Bothaville en Leeudoringstad op die Vaalrivier se walle dan vaar julle op 'n vlot van jou keuse na die feesterrein toe, waar daar groot vermaak vir jou wag met hope kosstalletjies en ietsie vir die keel. Op die vlot kry jy ietsie te drinke en 'n heerlike kaasbord met lekker musiek in die agtergrond. Na 'n heeldag se kuier op die walle dan vertrek die vlotte so van 16h00 op 'n sundowner cruise terug na Lumana oord waar jou motor vir jou wag. Bespreek jou kaartjie op iticket so gou as moontlik want daar is net beperkte hoeveelheid. Sien julle daar.
Kuier op die walle
Venue: Lumana oord
| Event date: 12 October 2024, 09:00
| Area: Free State
| City: Bothaville
| Address:
| Contact Number: 0823163114
| Contact Email: elmieb@diepkuil.co.za
Advertisement
Advertisement