On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Efficient Expedition

Efficient Expedition

Efficient onderneem tans 'n buitengewone, opwindende 39 dae reis deur SA. Sluit by ons Efficient Upington span aan waar ons inspireer en uitreik in ons strewe na 'n beter toekoms vir alle Suid Afrikaners. Sluit aan by Dawie Roodt en ons Efficient kenners vir eerlike, positiewe gesprekke rondom politieke en ekonomiese uitdagings en hoe ons met elkeen kan saamwerk on 'n voorspoedige land vir ons gesinne te skep. Ons het net plek vir 120 mense, bywoning is gratis maar moet bespreek word. Kontak Willie janse van Rensburg se Efficient Upt kantoor om jou plek vandag nog te bespreek.

Venue: Desert Palace  | Event date:  02 October 2024, 11:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Upington  | Address:  | Contact Number:  054 332 1519  | Contact Email:  williejvr@efw.co.za
View All

News

Charlie Kirk: Ons hét verdagte, sê Trump

’n Persoon is in aanhouding wat in alle waarskynlikheid die verdagte is na wie landwyd gesoek is ná die sluipmoord van die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk, het pres. Donald Trump van die VSA...  Read More


FBI wys video, foto’s van Charlie Kirk se vermeende skieter

’n Man in swart geklee hardloop oor die dak vanwaar die skoot afgevuur is, spring verskeie meter na benede en verdwyn in ’n beboste gebied naby die kampus van die Utah Valley University in Amerika.  Read More


Charlie Kirk: Moordenaar nog soek, video skok wêreldwyd

Video’s van die skietery word wêreldwyd versprei en die polisie in die Amerikaanse deelstaat soek steeds na die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk (31) se moordenaar.  Read More


Israeliese lugaanval in Doha wyd veroordeel

Internasionale veroordeling neem toe ná Israel se ongekende lugaanval op Hamas-leiers in die Katarse hoofstad, Doha, Dinsdagmiddag (9/9).  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.