On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Diamantveld Krieketfees

Diamantveld Krieketfees

Diamantveld Krieketfees word gespeel vanaf 3 tot 6 Oktober 2024 in Kimberley. 18 skole wat speel en die eerste wedstryde begin al 17:00 op 3 velde in Kimberley. Om 20:00 speel Diamantveld die opening wedstryd teen Nelspruit op die Diamant Oval. Die tuisveld van van Noordkaap krieket Unie. Die wedstryd word direk op 216 uitgesaai. Daar gaan ongeveer 8 wedstryde direk op kanaal 216 uitgesaai word. Ons vra almal in Kimberley om wedstryde bytewoon. Die inligting van al die wedstryd bepalings kan by die Diamantveld skool of op hulle Facebook blad gekry word. Hoop om almal daar te sien

Venue: Dia.ant Oval, Country club B, CBC, SPU se twee velde  | Event date:  03 October 2024, 22:31  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address:  | Contact Number:  083 284 2807  | Contact Email:  dbvdmerwe@gmail.com
View All

News

Elon Musk kondig sy ‘America Party’ amptelik aan

Die Suid-Afrikaans-gebore tegnologie-miljardêr en entrepreneur Elon Musk het die stigting van ’n nuwe politieke organisasie, die “America Party”, aangekondig en daarmee sy amptelike toetrede tot die...  Read More


Staatshoofde kom byeen in Rio de Janeiro vir Brics-beraad

Alle oë is op Rio de Janeiro, waar staatshoofde en afvaardigings van regoor die wêreld verwelkom gaan word vir die 17de Brics-beraad.  Read More


Peperduur ruimtebegrafnisseremonie misluk

’n Simboliese laaste reis na die ruimte het in hartseer ontaard vir talle families in rou, toe ’n ruimtebegrafnismissie tragies geëindig het.  Read More


Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.