LANGENHOVENPARK LIGGIEFEES
Ons as kerk gaan weer hierdie jaar vanaf 28 November tot 1 Desember in die aande vanaf 18:00 tot 21:00 'n Liggiefees hou. Die hart van hierdie fees is om die storie van die geboorte van die Here Jesus op 'n vreudevolle manier aan mense binne en buite die kerk te bring. Daar gaan BAIE liggies wees. Ons nooi julle graag uit om hierdie fees by te woon. Daar gaan kos stalletjies wees en iets om te drink, so ons moedig graag al die families aan om saam te kom kuier.
Venue: Bloemfontein Baptiste
| Event date: 28 November 2024, 18:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Van Blerk Avenue, Groenvlei, Bloemfontein
| Contact Email: willie@kerk.co.za
Advertisement
Advertisement