On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Agape Kuns Kersmark

Agape Kuns Kersmark

Agape Gemeente hou 'n Kuns kersmark van 2-7 Desember. Handgemaakte produkte wat hout speelgoed, mandjies en kunswerke insluit word daagliks uitgestal. Teetuin sal ligte etes bedien. Kom loer gerus in vir unieke kersgeskenke en lekker familietyd.

Venue: Agape Gemeente, Klerksdorp  | Event date:  02 December 2024, 10:32  | Area:  North West  | City:  Klerksdorp  | Address: Platanlaan, Adamayview  | Contact Number:  0635054554  | Contact Email:  jahwehnissi5@gmail.com
View All

News

Israeliese lugaanval in Doha wyd veroordeel

Internasionale veroordeling neem toe ná Israel se ongekende lugaanval op Hamas-leiers in die Katarse hoofstad, Doha, Dinsdagmiddag (9/9).  Read More


Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op 6

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.