On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG Kerk Boshof Kerkbasaar

NG Kerk Boshof Kerkbasaar

NG Kerk Boshof hou hulle jaarlikse Kerkbasaar op Saterdag, 01 Maart 2025 vanaf 09:00. Boshof is 120km van Bloemfontein geleë, en 53 km van Kimberley. Kom geniet 'n heerlike ontbyt in ons tee-tuin en bewonder ons geskiedenis-ryke Kerkgebou, bederf u geliefdes met lekkernye by ons gebak-en-poeding tafels, braaivleis tafel, pannekoek tafel – daar is selfs kindervermaak en meer! Heel en halwe lammers beskikbaar op bestelling, beperkte hoeveelheid beskikbaar. Kaartfasiliteite beskibaar. Kom maak 'n draai, u wil dit nie mis nie! Kontak die Kerkkantoor vir enige navrae: 064 690 1618

Venue: NG Kerk Boshof Terrein  | Event date:  01 March 2025, 09:00  | Area:  Free State  | City:  Boshof  | Address: Kerkstraat 10, Boshof, 8340  | Contact Number:  064 690 1618  | Contact Email:  ngkerkboshof@gmail.com
View All

News

Israeliese lugaanval in Doha wyd veroordeel

Internasionale veroordeling neem toe ná Israel se ongekende lugaanval op Hamas-leiers in die Katarse hoofstad, Doha, Dinsdagmiddag (9/9).  Read More


Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op 6

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.