On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Valentynsdag Mandjie dans

Valentynsdag Mandjie dans

Acacia Park is 'n aftree oord gelee in Kimberley. Ons hou op 14 Feb 'n mandjie dans. Pak jou mandjie met eetgoedjies, vleis en drankies en kom geniet die aand saam met ons. Vure sal brand en goeie musiek sal gemaak word deur Jason Horseman.

Venue: Trans50 Acacia Park  | Event date:  14 February 2025, 18:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address: 47 Jacobson Avenue, Hadison Park, Kimberley  | Contact Number:  0538611923  | Contact Email:  acaciaadmin@trans50.org.za
View All

News

Rekordhoë kwik voorspel droogtes, oorstromings, veldbrande

Die wêreld staan op die drumpel van ’n gevaarlike nuwe klimaatstydperk, waarsku die Wêreld- Meteorologiese Organisasie (WMO) in sy jongste verslag.  Read More


Van konfrontasie tot gesprek: Ramaphosa en Trump vergader

Die Suid-Afrikaanse afvaardiging na Amerika is opgeruimd oor privaat gesprekke Woensdagaand (21/5) met die Amerikaanse pres. Donald Trump, wat gevolg het op ’n konfrontasie voor die media in die...  Read More


Oekraïne vra Suid-Afrika om ontvoerde kinders te help terugbring

Tydens sy blitsbesoek aan Suid-Afrika het pres. Wolodimir Zelenski pres. Cyril Ramaphosa gevra om Oekraïense kinders wat in Rusland is, te help terugbring huis toe.  Read More


Wyle pous Franciskus het begrafnisrituele vooraf vereenvoudig

Pous Franciskus se begrafnis sal Saterdag (26/4) gehou word, het die Vatikaan Dinsdag (22/4) aangekondig.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.