Vrede se reuse PAMPOENFEES
Jaarlikse Pampoenfees aangebied in Vrede,Oos Vrystaat. Kom kyk hoe almal se pampoene gegroei het! Maak 'n draai by ons stalletjies,geniet die vermaak, ondersteun die mini netbal en bulletjie rugby en natuurlik is daar klomp kos stalletjies wat jy nie wil mis nie.. Kom geniet ons dorp se gasvryheid en deel in die pret!
Venue: Vrede Gholfklub
| Event date: 12 April 2025, 08:00
| Area: Free State
| City: Vrede
| Address: Vrede Gholfklub
| Contact Number: +27727197472
| Contact Email: nicoline.jordaan@yahoo.co.uk
Advertisement
Advertisement