On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

NFS Caregivers is 'n nie-winsgewende organisasie wat gratis tuisversorging doen vir terminale kankerpasiënte in Kroonstad. Ons doen fondsinsamelings projekte om geld te in vir die diens wat ons doen in Kroonstad. Steve Hofmeyr tree vanaand op. Kom ondersteun ons asb.

Venue: Johan Slabbert Skoolsaal  | Event date:  07 March 2025, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Kroonstad  | Address: Du Toitstraat, Kroonstad  | Contact Number:  0842068912  | Contact Email:  nfscaregivers@telkomsa.net
View All

News

Israeliese lugaanval in Doha wyd veroordeel

Internasionale veroordeling neem toe ná Israel se ongekende lugaanval op Hamas-leiers in die Katarse hoofstad, Doha, Dinsdagmiddag (9/9).  Read More


Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op 6

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.