On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG Gemeente MEYERHOF Bothaville HERINNERINGSFEES - 50 jaar

NG Gemeente MEYERHOF Bothaville HERINNERINGSFEES - 50 jaar

Die gemeente vier 'n 50-jarige HERINNERINGSFEES en sluit die Sondagoggend af met 'n HERINNERINGS NAGMAAL wat gelei sal word deur die leraar ds Laurie Naudé, sowél as oudleraars en die Moderator van die VRYSTAAT en ALGEMENE SINODE, ds Jan Lubbe. ALMAL is WELKOM om saam Fees te vier.

Venue: NG MEYERHOF Bothaville - Kerkterrein  | Event date:  14 September 2025, 09:00  | Area:  Free State  | City:  Bothaville  | Address: 27 Karee street  | Contact Number:  0823782322  | Contact Email:  laurienaude@gmail.com
View All

News

Charlie Kirk: Ons hét verdagte, sê Trump

’n Persoon is in aanhouding wat in alle waarskynlikheid die verdagte is na wie landwyd gesoek is ná die sluipmoord van die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk, het pres. Donald Trump van die VSA...  Read More


FBI wys video, foto’s van Charlie Kirk se vermeende skieter

’n Man in swart geklee hardloop oor die dak vanwaar die skoot afgevuur is, spring verskeie meter na benede en verdwyn in ’n beboste gebied naby die kampus van die Utah Valley University in Amerika.  Read More


Charlie Kirk: Moordenaar nog soek, video skok wêreldwyd

Video’s van die skietery word wêreldwyd versprei en die polisie in die Amerikaanse deelstaat soek steeds na die konserwatiewe aktivis Charlie Kirk (31) se moordenaar.  Read More


Israeliese lugaanval in Doha wyd veroordeel

Internasionale veroordeling neem toe ná Israel se ongekende lugaanval op Hamas-leiers in die Katarse hoofstad, Doha, Dinsdagmiddag (9/9).  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.