On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Amelia Nasorgsentrum Biltongfees

Amelia Nasorgsentrum Biltongfees

Amelia Nasorgsentrum se jaarlikse Biltongfees in Potchefstroom is weer om die draai. Kom geniet die aand saam met ons en ons gaskunstenaars Dozi en Jakkie Louw terwyl jul lekker aan verskeidenheid wildsbiltong en droëwors smul. Kaartjie kostes beloop R500 per persoon of R5000 vir 'n tafel van 10 persone. U eie drinkgoed is welkom. Die volgende word ingesluit: * 2x afsonderlike vertonings deur Jakkie Louw en Dozi. * Onbeperkte wildsbiltong en droëwors. * Wildspasteitjies. * Verskeie brode en konfyte. * Melktertjies, koeksisters en ystervarkies. * Koffie kroeg. * Sherry op die tafels. Kontak ons vir enige besprekings of navrae. Amelia Groete!

Venue: Amelia Nasorgsentrum  | Event date:  15 August 2025, 18:00  | Area:  North West  | City:  Potchefstroom  | Address: 5 Richardsonstreet, Baillie Park  | Contact Number:  0724024390  | Contact Email:  nlnadine106@gmail.com
View All

News

Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op ses

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


‘Asemrowend vreemde’ dinosourus met meter lange stekels ontdek

Wetenskaplikes is verstom oor die geweldige pantser en uitsteeksels wat deel is van ’n buitengewone nuwe dinosourusfossiel wat naby die Marokkaanse dorp Boulemane ontdek is.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.