On Now
Weekends 20:00 - 22:00
Sunday Night OFM
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG KERK WELKOM-WES BASAAR 7 JUNIE 2025

NG KERK WELKOM-WES BASAAR 7 JUNIE 2025

Basaartyd is Feestyd! 📍 NG Kerk Welkom-Wes 7 Junie 2025 🕘 09:00 Kom kuier saam by ons jaarlikse basaar! Dis ‘n fees vir die hele gesin – bring jou familie en vriende en kom geniet die dag saam met ons! 🍰 Tuisgebak: Tertjies, koeke, brode, en heerlike pannekoeke. ☕ Koffie- & Teetafel: Warm drankies met verruklike cupcakes. 🍢 Smullekker smullekker: Samosas Chip-on-a-stick Tuisgemaakte gemmerbier Jaffels Kerrie en rys Vetkoeke Pulled pork burgers Heerlike lam-potjie Wors, sosaties & die beste spitbraai in heel Welkom! 🍬 Soettand? Daar’s ‘n tafel vol tuisgemaakte lekkernye! 👗 Tweedehandse klere: Groot winskopies wag op jou. 🐘 Witolifant-tafel: Unieke items teen ongelooflike pryse! 🎯 Vermaak vir die jongspan: Speletjies met baie pryse om te wen Skyfskiet (windbuks) vir juniors en seniors --- Jy mag hierdie groot kuierfees nie misloop nie! Ons sien uit daarna om saam met jou te kuier!

Venue: NG Kerk Welkom-Wes  | Event date:  07 June 2025, 09:00  | Area:  Free State  | City:  Welkom  | Address: 1 Heidelaan , Jim Fouchepark  | Contact Number:  0834510136  | Contact Email:  ldeetleft@hotmail.com
View All

News

Wapenstilstand in Gasa: Israeliese troepe onttrek, gyselaarooreenkoms in werking

Die Israeliese weermag (IDF) het bevestig dat die wapenstilstandooreenkoms tussen Israel en Hamas amptelik om 12:00 plaaslike tyd (en SA tyd) in werking getree het.  Read More


Voice for democracy in Venezuela awarded Nobel Peace Prize 2025

In a landmark decision that places Venezuela’s democratic struggle firmly in the global spotlight, the Norwegian Nobel Committee has awarded the 2025 Nobel Peace Prize to Maria Corina Machado, a...  Read More


Skietstaking kom straks gou in Gasa-oorlog

Die Israeliese regering sou Donderdagaand (9/10) die eerste fase van ’n voorgestelde vredesooreenkoms vir Gasa aanvaar wat ’n keerpunt in die langdurige konflik kan inlui.  Read More


Hulde vir bewaringsikoon Jane Goodall ná sy op 91 sterf

Hulde stroom wêreldwyd in vir die wêreldbekende primatoloog en omgewingsaktivis dr. Jane Goodall, wat Woensdag (1/10) in die ouderdom van 91 jaar in Kalifornië in haar slaap oorlede is.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.