Die Kerk van die Nasarener Kimberley bied die Vakansie Bybelskool Kinderfees D.V. vanjaar vir die 27ste jaar aan. Datum: Maandag 30 Junie tot Vrydag 04 Julie 2025. Tyd: U kan u kind/ers vanaf 07:30 bring. Ons begin 08:00 en u kan hulle weer 13:00 kom afhaal. Koste: R100 p.p. vir die HELE WEEK, etes en verversings INGESLUIT. Betaling vind plaas, Maandag 30 Junie wanneer u die kinders bring. Ouderdom: Almal van 4 jaar tot 13 jaar is BAIE welkom. Ons tema hierdie jaar is: Die vrug van die Heilige Gees Navrae kontak Annelie Bothma by 0829088957
Vakansie Bybelskool Kinderfees
Venue: Kerk van die Nasarener
| Event date: 30 June 2025, 08:00
| Area: Northern Cape
| City: Kimberley
| Address: h/v Kowie- en Marikostrate, Riviera
| Contact Number: 0829088957
Advertisement
Advertisement