Hulde aan helde-reeks. Vrystaat Kunstefees
Vrystaat Kunstefees: Hulde aan helde. Corlia Fourie, Peter Blum & Nico Luwes Vrystaat Kunstefees: Hulde aan Helde Kom vier die lewens en bydraes van drie ikoniese figure in Afrikaanse letterkunde en teater: Peter Blum (100): 17 Julie 18:00 Corlia Fourie (80): 18 Julie 18:00 Prof. Nico Luwes (70): 15 Julie 18:: In die ATKV Boeke-oase | UV-kampus 15, 17 en 18 Julie 2025 | 18:00 elke aand
Venue: ATKV Boeke-oase UV Kampus
| Event date: 15 July 2025, 18:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: UV Kampus
| Contact Number: 076 741 0628
| Contact Email: vriendevannaln@gmail.com
Advertisement
Advertisement