On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Ashmund
Show Background
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Opedag Kim Kids Kimberley

Opedag Kim Kids Kimberley

Kimberley Kinders verveeld by die huis? Kom kuier by Kim Kids opedag Saterdag 12 Julie tussen 10h00 - 1500 Boothstraat 3 (langs Vets4All) Vat 'n toer deur die skool terwyl die kleingoed veilig vermaak word. Hope pret, gesigverf, speletjies, baie te eet en drink. Kontak 0713025941 vir meer inligting

Venue: 3 Booth street, Monument Heights  | Event date:  12 July 2025, 10:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address: 3 Booth street, Monument Heights, Kimberley  | Contact Number:  0713025941  | Contact Email:  tharingrobler@gmail.com
View All

News

Elon Musk kondig sy ‘America Party’ amptelik aan

Die Suid-Afrikaans-gebore tegnologie-miljardêr en entrepreneur Elon Musk het die stigting van ’n nuwe politieke organisasie, die “America Party”, aangekondig en daarmee sy amptelike toetrede tot die...  Read More


Staatshoofde kom byeen in Rio de Janeiro vir Brics-beraad

Alle oë is op Rio de Janeiro, waar staatshoofde en afvaardigings van regoor die wêreld verwelkom gaan word vir die 17de Brics-beraad.  Read More


Peperduur ruimtebegrafnisseremonie misluk

’n Simboliese laaste reis na die ruimte het in hartseer ontaard vir talle families in rou, toe ’n ruimtebegrafnismissie tragies geëindig het.  Read More


Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.