On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
Show Background
NEXT: 20:00 - 23:59 Saturday Nights with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Kimberley Harmonie Basaar

Kimberley Harmonie Basaar

NG Kerk Harmonie in Kimberley hou basaar. Pannekoek, kerrie en rys, braaivleis en sosaties. Ook rou vleis verkope, kindervermaak en 'n teetuin met heerlike gebak!

Venue: NG Kerk Kimberley Harmonie  | Event date:  26 July 2025, 09:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address: 30 Kekewich Drive, NG Kerk Kimberley Harmonie, Monument Heights  | Contact Number:  0538327722  | Contact Email:  bianca@ngkharmonie.co.za
View All

News

Elon Musk kondig sy ‘America Party’ amptelik aan

Die Suid-Afrikaans-gebore tegnologie-miljardêr en entrepreneur Elon Musk het die stigting van ’n nuwe politieke organisasie, die “America Party”, aangekondig en daarmee sy amptelike toetrede tot die...  Read More


Staatshoofde kom byeen in Rio de Janeiro vir Brics-beraad

Alle oë is op Rio de Janeiro, waar staatshoofde en afvaardigings van regoor die wêreld verwelkom gaan word vir die 17de Brics-beraad.  Read More


Peperduur ruimtebegrafnisseremonie misluk

’n Simboliese laaste reis na die ruimte het in hartseer ontaard vir talle families in rou, toe ’n ruimtebegrafnismissie tragies geëindig het.  Read More


Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.