Hoërskool Jim Fouché, Klass van 85 Reunie
Die klas van '85 hou reunie , die naweek van 8-10 Augustus 2025. Ons nooi graag alle klasmaats van 1985 om die geselligheid saam met ons by te woon en die naweek saam met ons te kom geniet. Vir verdere inligting kan Liesl Tomlison geskakel word by +27 76 9425277 of epos haar by lieslsuzanneroux@gmail.com
Venue: Hoërskool Jim Fouché
| Event date: 08 August 2025, 17:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: 1 Wildeals St, , Gardenia Park
| Contact Number: +27 76 9425277
| Contact Email: lieslsuzanneroux@gmail.com
Advertisement
Advertisement