Liewe dames, kom sluit Donderdag by ons aan by die Lewende Woord Bloemfontein Koffiewinkel vir ’n besondere samekoms. Ons gas, Johannes Wolfaardt, gaan sy kragtige getuienis deel – van verkragting, pogings tot selfdood en trauma, maar ook van die hoop en herstel wat hy in God gevind het. Hy herinner ons daaraan dat God leef en dat Hy ’n wonderlike plan het met elkeen se lewe. Moet dit nie misloop nie – bring ’n vriendin saam en kom ervaar hoe God se lig in die donkerste plekke kan skyn. Kom luister, kom ontvang, kom hoop. Vir navare, kontak Liezle Pretorius
Lewende Woord Bloemfontein Vroue Selgroep
Venue: Lewende Woord Bloemfontein
| Event date: 18 September 2025, 11:00
| Area: Free State
| City: Langenhovenpark; Bloemfontein
| Address: Faan Ferreira laan 20A
| Contact Number: 082 500 22 23
Advertisement
Advertisement