On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
Show Background
NEXT: 20:00 - 23:59 Saturday Nights with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: HEATHERDALE SEKONDêRE SKOOL VALENTYNSDANS

HEATHERDALE SEKONDêRE SKOOL VALENTYNSDANS

Heatherdale bied 'n heerlike Valentynsdans aan op Valentynsdag. Lewendige vermaak deur die Lindoors. Kaartjies kos R200 pp of koop sommer 'n tafel van 10 (R2000). Baie vermaak. Ligte ete ingesluit, 360 Photobooth en 'n Kontantkroeg. Kry die kaartjies by enige onderwyser van die skool. Gebruik die volgende kontaknommer om kaartjies te bespreek: 0760317520. Dit is die skool se eerste fondsinsamelingsprojek vir die jaar. Kom ondersteun ons asseblief.

Venue: Heatherdale Skoolsaal in Heidedal  | Event date:  14 February 2026, 19:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Heatherdale Road  | Contact Number:  0760317520 of 0729147016  | Contact Email:  elsenlucassecond@heatherdalefs.co.za
View All

News

Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


Switserland rou ná 40 sterf in brand by skioord

Switserse ondersoekbeamptes is besig om die slagoffers te identifiseer van ’n brand wat in ’n oorvol kroeg uitgebreek het en die lewens van 40 mense geëis het. Altesaam 115 mense is beseer.  Read More


Al hoe meer kunstenaars weier optrede in Trump-teater

Steeds meer kunstenaars kanselleer hul optredes in die Kennedy-sentrum nadat die instelling oornag herdoop is tot ‘The Donald J. Trump and The John F. Kennedy Memorial Center for the Performing Arts’....  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.