Laerskool Eureka Kimberley Wildsveiling
Laerskool Eureka Kimberley se jaarlikse Wildsveiling vind plaas op 6 Februarie by die skool. Hierdie gaan 'n eksklusiewe aand met die Griekwa-Afrigter, spelers en die Currie Cup wees. Moet ook nie die veiling lotte mis nie, enige iemand wat hou van jag is hierdie 'n ideale geleentehid. 'n Tafel kos R2000 en navrae kan aan die Laerskool Eureka Kimberley gerig word of kontak 084 588 2016
Venue: Laerskool Eureka Kimberely
| Event date: 06 February 2026, 18:00
| Area: Northern Cape
| City: Bloemfontein
| Address: Klisserweg , Hadison Park , Kimberley
| Contact Number: 0845882016
| Contact Email: rouxnette@ofm.co.za
