On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Lewende Woord Bloemfontein Quest 1 Man wees Kursus

Lewende Woord Bloemfontein Quest 1 Man wees Kursus

Kom help ontdek wat God bedoel met manlikheid. Quest 1 is `n ses maande kursus, waar temas behandel gaan word soos: ware manlikheid, manlike identiteit, die vrae oor ons gebroke identiteit en prominente man wees wonde gaan in detail hanteer word. Ons gaan vrae beantwoord, groep besprekings hê en kyk wat die Woord sê oor ware manlikheid. Bring jou seun, skoonseun, pa, skoonpa, familie, buurmanne, vriende en kollegas saam. Koste is R400,00 per persoon. Vir navrae kontak die kerkkantoor. Registreer met die link: https://lewendewoordbloemfontein.churchcenter.com/people/forms/1125327

Venue: Lewende Woord Bloemfontein  | Event date:  29 January 2026, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Langenhovenpark; Bloemfontein  | Address: Faan Ferreira laan 20A  | Contact Number:  051-451 99 99
View All

News

Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


Switserland rou ná 40 sterf in brand by skioord

Switserse ondersoekbeamptes is besig om die slagoffers te identifiseer van ’n brand wat in ’n oorvol kroeg uitgebreek het en die lewens van 40 mense geëis het. Altesaam 115 mense is beseer.  Read More


Al hoe meer kunstenaars weier optrede in Trump-teater

Steeds meer kunstenaars kanselleer hul optredes in die Kennedy-sentrum nadat die instelling oornag herdoop is tot ‘The Donald J. Trump and The John F. Kennedy Memorial Center for the Performing Arts’....  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.