Lewende Woord Bloemfontein Aanbiddings Gebedsaand
Ons nooi jou uit na ons eerste aanbiddingsaand vir 2026. Hierdie Vrydag skep ons ’n geleentheid om saam voor God stil te word, Hom te aanbid en vir mekaar te bid. Bring jou familie en vriende saam. Vir navrae, kontak die kerkkantoor.
Venue: Lewende Woord Bloemfontein
| Event date: 30 January 2026, 18:00
| Area: Free State
| City: Langenhovenpark; Bloemfontein
| Address: Faan Ferreira laan 20A
| Contact Number: 051-451 99 99
