Community Event
You are viewing: Moses... geroep! 'n Gemeenskapsteaterproduksie oor roeping... oorgawe... en die mag van woorde
Moses... geroep! 'n Gemeenskapsteaterproduksie oor roeping... oorgawe... en die mag van woorde
'n Gemeenskapsteaterproduksie met 'n cast van 80 lede vanuit Bloemfontein. Kom beleef die PASSIE van jou gemeenskap. 'n Aangrypende verhoogproduksie oor roeping... oorgawe... en die mag van woorde wat deur eeue weergalm: U wil - nie myne nie! Kaartjies beskikbaar op Webtickets of by jou naaste Pick n Pay. Pryse wissel vanaf R100 (groepe van 20+) tot R150. Early Bird tot 2 Maart slegs R120.
Venue: Sand du Plessis Teater
| Event date: 21 February 2026, 19:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address:
| Contact Number: 0835609178
| Contact Email: bloemfonteingemeenskapsteater@gmail.com
