On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Laaities en Ladies Dagsorg markdag

Laaities en Ladies Dagsorg markdag

NPO Skool Laaities en Ladies in Jacobsdal, hou 'n markdag om fondse in te samel vir nuwe speelgoed vir binne en buite. Ondersteun ons asseblief.

Venue: Laaities en Ladies Dagsorg  | Event date:  06 February 2026, 13:34  | Area:  Free State  | City:  Jacobsdal  | Address: CNR Lubbe and Piet Retief Street  | Contact Number:  0792998535
View All

News

Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


Switserland rou ná 40 sterf in brand by skioord

Switserse ondersoekbeamptes is besig om die slagoffers te identifiseer van ’n brand wat in ’n oorvol kroeg uitgebreek het en die lewens van 40 mense geëis het. Altesaam 115 mense is beseer.  Read More


Al hoe meer kunstenaars weier optrede in Trump-teater

Steeds meer kunstenaars kanselleer hul optredes in die Kennedy-sentrum nadat die instelling oornag herdoop is tot ‘The Donald J. Trump and The John F. Kennedy Memorial Center for the Performing Arts’....  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.