On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: EG Kerk Lichtenburg .22LR Skietdag

EG Kerk Lichtenburg .22LR Skietdag

Die EG Kerk Lichtenburg bied aan: 50m .22LR Skietkompetisie, vir die hele familie. Laerskool, Hoërskool asook opeklas kompetisies. Daar is reuse groot pryse op die spel in elke klas. Hope pret en vermaak vir die hele gesin. Lucky draws, uitstallers, paintball, kettieskiet- en windbuks kompetisies, boeresport asook smullekker kos. Slegs plek vir 200 inskrywings. Inskrywingsfooi: Opeklas R300 | Hoërskool R250 (14-18jaar) | Laerskool R150 (6-13 jaar) Gesels met Marius Nel 0735385019 vir verdere inligting en om jou plek te bespreek.

Venue: Biesiesvlei skietklub by Biekiesvlei gastehuis  | Event date:  16 June 2026, 08:00  | Area:  North West  | City:  Biesiesvlei (tussen Lichtenburg en Sannieshof op N14)  | Address: Biesiesvlei N14, , Biekiesvlei gastehuis, Biesiesvlei skietklub  | Contact Number:  Marius Nel O735385019  | Contact Email:  biesiesvleiskietklub@nwisp.co.za
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.