On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: SWING FOR CHARITY Mossa Buddies Golf Dag

SWING FOR CHARITY Mossa Buddies Golf Dag

Die VVA Hoofbestuur bied in samewerking met Momentum 'n Swing for Charity Mossa Buddies Golf Dag op 13 Feb 2026 aan. Afslaan tyd is 10h30 by Schoemanspark Golfklub. Besprekings kan telefonies by Schoemanspark Golfklub gemaak word by 051 101 0619. Inskrywingsfooi beloop R400 p/p BBS-formaat en daar is 'n R10 000.00 op die spel by die 6de gaatjie vir 'n hole-in-one. Daar sal ook lootjies getrek word met 'n prysuitdeling na afloop van die dag.

Venue: Schoemanpark Gholf Klub  | Event date:  13 February 2026, 10:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address:  | Contact Number:  0511010619
View All

News

Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


Switserland rou ná 40 sterf in brand by skioord

Switserse ondersoekbeamptes is besig om die slagoffers te identifiseer van ’n brand wat in ’n oorvol kroeg uitgebreek het en die lewens van 40 mense geëis het. Altesaam 115 mense is beseer.  Read More


Al hoe meer kunstenaars weier optrede in Trump-teater

Steeds meer kunstenaars kanselleer hul optredes in die Kennedy-sentrum nadat die instelling oornag herdoop is tot ‘The Donald J. Trump and The John F. Kennedy Memorial Center for the Performing Arts’....  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.