Mooirivier Hengelklub: Die MOOISTE Gholfdag Ooit!
Mooirivier Hengelklub bied aan die Mooiste gholfdag ooit! Die besonderse geleentheid vind plaas op 16 Junie 2026 by die Potchefstroom Buiteklub. Ons poog om soveel as moontlik instansies en besighede wat die woord "Mooirivier" in hul naam het, op een plek bymekaar te kry. Hope pryse is op die spel, so moet dit nie misloop nie!
Venue: Potchefstroom Country Club
| Event date: 16 June 2026, 09:00
| Area: North West
| City: Potchefstroom
| Address:
| Contact Number: 0824467354
| Contact Email: mooirivierhengelklub2019@gmail.com
