Lewende Woord Kuruman Sonopkomsdiens
Ons beplan spesiale "stasies" na afloop van die diens waar jy en jou gesin die geleentheid gaan hê om Jesus se Kruisiging te herdenk. Bring jou kamp stoel, kombers en piekniekmandjie om na die tyd saam met ons te kuier. Daar sal ook gratis koffie en tee beskikbaar wees.
Venue: Hoërskool Kalahari
| Event date: 03 April 2026, 06:00
| Area: Northern Cape
| City: Kuruman
| Address:
| Contact Number: 0735262722
| Contact Email: admin@lewendewoordkur.com
