Lewende Woord Bloemfontein Vroue Selgroep
Lewende Woord Bloemfontein Vroue Selgroep, begin Donderdag 16 April 2026, om 09:30 by Lewende Woord Bloemfontein in die Moederskamer. Daar is ook 11:00 en 18:00 selgroepe. Vroue kom gesels saam rondom die Woord van die Here. Bring jou vriendinne, Bybel, notaboek en pen saam. You are Fearfully and Wonderfully made Psalm 139:14. Vir navrae, kontak Liezle Pretorius
Venue: Lewende Woord Bloemfontein
| Event date: 16 April 2026, 09:30
| Area: Free State
| City: Langenhovenpark; Bloemfontein
| Address: Faan Ferreira laan 20A
| Contact Number: 082 500 22 23
