On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Langenhoven Mark Herfsaandmark

Langenhoven Mark Herfsaandmark

Kom geniet ’n heerlike aand by die Langenhoven Mark Herfsaandmark! 10 April 2026 Vanaf 17:00 tot laat Daar is iets vir almal – kom koop, kuier en geniet: • Klere • Heerlike kos en varsgebak • Handgemaakte produkte • Tweedehandse skatte • En nog baie meer! Rolstoel vriendelik. Gratis parkering. Gratis ingang. Moenie dit misloop nie!

Venue: Langenhoven Mark  | Event date:  10 April 2026, 17:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: 22 elias motsoaledi str, Langenhoven park  | Contact Number:  0849191676
View All

News

China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


Switserland rou ná 40 sterf in brand by skioord

Switserse ondersoekbeamptes is besig om die slagoffers te identifiseer van ’n brand wat in ’n oorvol kroeg uitgebreek het en die lewens van 40 mense geëis het. Altesaam 115 mense is beseer.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.