Skapieland LIV Gholfdag
Skapieland se 2de LIV Gholfdag – 18 April ’n Plattelandse kleuterskool, Skapieland, bied met trots hul 2de LIV Gholfdag aan op 18 April. Kom geniet ’n dag vol pret, kuier en goeie geselskap op die gholfbaan – alles ten bate vir die groei van die kleuterskool. Daar wag lekker pryse, opwindende kompetisies en ’n warm, gemeenskapsatmosfeer wat die platteland so uniek maak. Etekaartjies vir die aand is ook beskikbaar. Vir meer inligting of om in te skryf, kontak 078 801 4261.
Venue: Smithfield Gholfklub
| Event date: 18 April 2026, 10:00
| Area: Free State
| City: Smithfield
| Address:
| Contact Number: 0788014261
| Contact Email: skapieland@gmail.com
