On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Yvette
Show Background
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Trompsburg Landbou Slag- en Stoorlam Veiling met Jo Black

Trompsburg Landbou Slag- en Stoorlam Veiling met Jo Black

Trompsburg Landbou Dag tesame met Trompsburg Primêre Skool en Trompsburg Sentrum vir Bejaardes bied aan: Trompsburg Landbou Ekspo. Geleentheid vind plaas op die skoolterrein van Tromsburg Primêre Skool op 17 April 2026. Dag begin reeds om 6:30. Die netbal en rugby begin om 07:15. Die stoor & Slaglam-veiling begin om 11:00, 'n lekker spitbraai-kompetisie begin om 11:00 en die aand word afgesluit met Jo Black om 19:00.

Venue: Tromsburg Landbou Expo 2026  | Event date:  17 April 2026, 07:00  | Area:  Free State  | City:  Trompsburg  | Address: Skoolterrein van Trompsburg Primêre Skool  | Contact Number:  072 868 4087  | Contact Email:  zakvanzyl24@gmail.com
View All

News

China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


Switserland rou ná 40 sterf in brand by skioord

Switserse ondersoekbeamptes is besig om die slagoffers te identifiseer van ’n brand wat in ’n oorvol kroeg uitgebreek het en die lewens van 40 mense geëis het. Altesaam 115 mense is beseer.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.