EG Kerk Lichtenburg se .22 (LR) skietdag
Dit is n pret dag vir die hele familie. Paintball, kettieskiet, windbuks, kinderspeelplek, boeresport, en 'n groot verskeidenheid stalletjies van kos, wapens, trekkers en voertuie en nog vele meer. Met Groot pryse: Opeklas 1ste R12000 | 2de blouwildebees | Hoërskool 1ste R5000 | 2de PCP airgun | Laerskool 1ste R1500 | 2de R1000 | Inskrywingskostes: Laerskool R150 p.p. | Hoërskool R250 p.p. | Opeklas R300 p.p. | Kontak Marius Nel vir meer besonderhede by 0735385019.
Venue: Biesiesvlei Gastehuis
| Event date: 16 June 2026, 08:00
| Area: North West
| City: Biesiesvlei
| Address:
| Contact Number: Marius Nel 0735385019
| Contact Email: biesiesvleiskietklub@nwisp.co.za
