On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Ashmund
Show Background
NEXT: 09:00 - 13:00 The Central SA Top 40 with Laurika
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Kankerloop 16 Mei Ventersdorp

Kankerloop 16 Mei Ventersdorp

"Uitreik Vir Kanker" hou op 16 Mei 'n kankerloop/stap om bewusmaking te skep van alle tipes kanker. Daar gaan heelwat stalletjies wees op die dag en die fondse wat ingesamel word, gaan gebruik word vir kankerpasiënte wat nie hulle eie fondse het vir behandeling nie. Alle hulp en donasies word verwelkom. Kontak vir Antoinette by 0610505183 vir meer inligting.

Venue: Gekombineerde Skool Ventersdorp  | Event date:  16 May 2026, 07:00  | Area:  North West  | City:  Ventersdorp  | Address: Visser straat  | Contact Number:  0610505183  | Contact Email:  antoinettevanzyl8@gmail.com
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.