On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Gereformeerde Kerk Potch-Suid hou BASAAR

Gereformeerde Kerk Potch-Suid hou BASAAR

Potchefstroom, die Gereformeerde Kerk Potch-Suid hou Basaar! Saterdag, 30 Mei vanaf 8 uur by Klerkstraat 21. Smul aan ñ R35 ontbyt, R5 ñ pannekoek, of ñ lekker braaibord ete! Ons het ook Kerrie en rys, Boereworsrolle, tradisionele lewerkoekies en heerlike basaarpoeding. Ontspan in die Teetuin, koop vars gebak en kom geniet die kindervermaak. Trompoppies vertoning om 9 uur! Vir navrae, skakel Susan by 071 630 4398. Sien julle daar!

Venue: Gereformeerde Kerk Potch-Suid kerkterein  | Event date:  30 May 2026, 08:00  | Area:  North West  | City:  Potchefstroom  | Address: Klerkstraat 21, Miederpark  | Contact Number:  0716304398  | Contact Email:  gkpotchefstroomsuid@gmail.com
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.