On Now
Weekends 20:00 - 23:59
Saturday Nights OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NGK Plooysburg Basaar

NGK Plooysburg Basaar

NG Kerk Plooysburg nooi u vriendelik uit na hul jaarlikse basaar wat plaasvind op: Saterdag 30 Mei 2026 Tyd: 8:00 Rou vleis verkope vanaf 9uur nadat die Basaar geopen is. Bring jou vriende en familie en kom geniet eg plattelandse gasvryheid. Ons bied weereens ‘n verskeidenheid vleissnitte soos: Kerrie sosaties, skaaptjops/kerrie skaaptjops, geurige plaaswors, biefstuk, wildsvleis, biltong en baie ander, asook vars groente, tuisgebak, heerlike poeding en ander verversings te koop aangebied word, teen billike pryse. Daar sal ook hope kindervermaak wees! Nuwe toevoeging: Die Mosterdsaadjie liefdadigheidswinkel. Kaartmasjiene is beskikbaar!!! Plooysburg is geleë tussen Kimberley en Douglas, ± 70 km vanaf Kimberley. Kyk uit vir die bordjie wat Plooysburg links aandui ongeveer 60 km vanaf Kimberley. KOM SOMMER VROEG, OM TELEURSTELLING TE VERMY!!!

Venue: Kerksaal  | Event date:  30 May 2026, 08:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Plooysburg  | Address: Kerkstraat  | Contact Number:  0824572708/0825671408  | Contact Email:  ngkplooysburg@gmail.com
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.