NG Heuwelkruin Padkafee
NG Heuwelkruin verkoop vetkoeke as fondsinsameling vir die Vrouediens op Vrydag, 5 Junie. Bestellings moet geplaas word teen die 3de Junie by die kerkkantoor (08:00-13:00) by 051-4366634 of by Lalique by 082 961 1395. Kostes: Kerriemaalvleis - R40 elk | Kaas & konfyt - R25 elk. Vetkoeke kan afgehaal word by die kerk op Vrydag, 5 Junie vanaf 12:00-15:00.
Venue: NG Kerk Heuwelkruin
| Event date: 05 June 2026, 12:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Stratfordstraat 43, Heuwelsig
| Contact Number: 082 961 1395
| Contact Email: hkruin@ngheuwelkruin.org.za
