Die Kerk van die Nasarener Kimberley bied die Vakansie Bybelskool Kinderfees D.V. vanjaar vir die 28ste jaar aan. Datum: Maandag 29 Junie tot Vrydag 03 Julie 2025. Tyd: U kan u kind/ers vanaf 07:30 bring. Ons begin 08:00 en u kan hulle weer 13:00 kom afhaal. Koste: R120 p.p. vir die HELE WEEK, etes en verversings INGESLUIT. Betaling vind plaas, Maandag 29 Junie wanneer u die kinders bring. Ouderdom: Almal van 4 jaar tot 13 jaar is BAIE welkom. Ons tema hierdie jaar is: Tree vir tree met Jesus. Skryf sommer nou in by https://kinderfees.weebly.com/ Navrae kontak Annelie by 082 908 8957
Vakansie Bybelskool Kinderfees
Venue: Kerk van die Nasarener Kimberley
| Event date: 29 June 2026, 08:00
| Area: Northern Cape
| City: Kimberley
| Address: h/v Kowie- en Marikostrate, Riviera
| Contact Number: 0829088957
