On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Yvette
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Pinkster Protestante Kerk Welkom

Pinkster Protestante Kerk Welkom

Kom deel saam met ons Pinksterdienste vanaf Maandag 1 Junie tot Sondag 7 Junie. Berading word ook deur die dag aangebied vanaf 09:00 tot 15:00. Kontak Past Willie Els by 071 139 9437. Almal is welkom.

Venue: PPK Welkom Tempestweg agter Nandos  | Event date:  05 June 2026, 09:00  | Area:  Free State  | City:  Welkom  | Address: 53 Tempestweg, Bedelia, Welkom  | Contact Number:  Pinkster dienste
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.