On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG POTCHEFSTROOM VYFHOEK EWIG JONK BASAAR

NG POTCHEFSTROOM VYFHOEK EWIG JONK BASAAR

Ons basaar is om die draai! Kom geniet die pret saam met ons op Dinsdag 16 Junie en leef ons tema, “Ewig Jonk”, behoorlik uit. Ons sien daarna uit om die dag saam met jou te geniet. Begin die oggend met ’n heerlike, geurige ontbyt, ondersteun die groot verskeidenheid stalletjies en bring die kinders vir 'n pretrit op ons STOOMTREIN! Nooi sommer jou familie en vriende saam vir ’n dag vol kuier en pret!

Venue: NG KERK POTCHEFSTROOM VYFHOEK  | Event date:  16 June 2026, 08:00  | Area:  North West  | City:  POTCHEFSTROOM  | Address: TINKTINKIE STRAAT 40 , BAILLIEPARK , POTCHEFSTROOM  | Contact Number:  062 275 7652  | Contact Email:  ngvyfhoek@gmail.com
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.