Potjiekos Kompetisie
Gratis inskrywings Groot pryse: 1ste plek: Groot wildsbok 2de plek: motor diens ter waarde van r2000 3de plek: potjiekos stand Etes: volwassenes @ R50 & Kinders @ R30 per porsie Nagereg @ R20 per porsie Verskeidenheid van potjies om van te kies en keur, bedien saam met rys, stampmielies of krummelpap. Daar gaan ook koeldranke en tuis gebakte brood te koop wees! Bring die hele gesin en kom kuier saam.
Venue: NG Kerk Wilgehof
| Event date: 27 June 2026, 11:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Johannes Rabie Str 9, Wilgehof , Bloemfontein
| Contact Number: +27 76 150 3383
| Contact Email: ethney1@vodamail.co.za
