On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Hugo-Frans Bonsmaras se 4de produksieveiling

Hugo-Frans Bonsmaras se 4de produksieveiling

Moenie vergeet nie! Hugo Frans Bonsmaras se 4de Produksieveiling vind plaas op Woensdag 24 Junie 2026. Topgehalte Bonsmara-bulle en vroulike diere word aangebied. Veiling beskikbaar op SwiftVee. 200 km gratis aflewering op aankope. Vir meer inligting, kontak Hugo by 082 351 3341

Venue: Makouskop plaas, tussen Schweizer-Reneke en Wolmaransstad  | Event date:  24 June 2026, 12:56  | Area:  North West  | City:  Schweizer Reneke  | Address: Makouskop plaas  | Contact Number:  0823513341  | Contact Email:  viljoenhugo@gmail.com
View All

News

Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.