Lewende Woord Bloemfontein Aanbiddingsaand
Kom wees deel van ’n besondere aand waar ons God saam gaan verheerlik deur lofprysing en aanbidding. Hier is jou uitnodigingskaartjie! Gebruik dit om iemand spesiaal te nooi. Nooi ’n vriend. Nooi jou bure. Stuur dit aan iemand wat jy weet hierdie aand nodig het. Ons sien daarna uit om saam met jou die Naam van Jesus groot te maak. Vir navrae, kontak die kerkkantoor
Venue: Lewende Woord Bloemfontein
| Event date: 21 June 2026, 18:00
| Area: Free State
| City: Langenhovenpark; Bloemfontein
| Address: Faan Ferreira laan 20A
| Contact Number: 051-451 99 99
