On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Klerksdorp se mense staan saam!!!

Klerksdorp se mense staan saam!!!

Klerksdorp se mense staan saam!!! Het jy gewonder wat jy kan doen om gesinne in die Wes-Kaap te help wat deur die verwoestende vloede geraak word? ’n Groep liefdadigers staan saam om noodsaaklike voorraad in te samel, insluitend blikkieskos, mieliepap, rys, tee, koffie, kookolie, kerse, komberse, honde- en katkos, toiletware en babaprodukte plus klere vir kinders en volwassenes. Die afleweringspunt is Pick 'n Pay Hyper, Doringkruin Spar. MCC Super Spar en Platteland Slaghuis in Klerksdorp. Vir meer inligting, kontak Riekie Kruger by 079 745 7162. Riekie is die hart van hierdie projek. Elke bydrae maak ’n verskil. Help ons om hoop te bring waar dit die nodigste is. Sluitings datum 18 Julie - 'Mandela day', vir alle insamelings

Venue: Platteland Slaghuis La hoff  | Event date:  18 July 2026, 09:00  | Area:  North West  | City:  Klerksdorp  | Address: 183 Ian straat  | Contact Number:  072 806 9454  | Contact Email:  marika@ofm.co.za
View All

News

Keniaanse hof verwerp Rastafariërs se dagga-aansoek

Kenia se hooggeregshof het ’n aansoek van die Rastafari Society of Kenya verwerp om die gebruik van dagga vir godsdiensdoeleindes te wettig.  Read More


Air India-ondersoek nader finale fase; konsepverslag teen Oktober verwag

Indië se ondersoek na die Air India-vliegramp waarin 260 mense verlede jaar dood is, het die ontledingsfase bereik en ’n konsep van die finale verslag kan teen Oktober gereed wees.  Read More


Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.