Kom geniet `n wonderlike aand saam met ons selgroep. Ons kyk Redeeming Love, kuier gesellig en herinner onsself hoe kosbaar elke vrou se lewe is, en dat die Here vir ons is. `n Aand om te onthou, wie ons is in Hom, en hoe kosbaar elke vrou se lewe is. Bring jou ma, skoonma, sussies, skoonsussies, dogters, vriendinne en vroulike kollegas, saam met jou kombers, glimlag en jou hart. Kom soos jy is, jy hoort hier. Ons sien uit na `n heerlike aand saam met jou. As God vir ons is, wie kan teen ons wees ~ Romeine 8:31. Vir navrae, kontak Liezle Pretorius
Redeeming Love Bloemfontein Ladies Movie Night
Venue: Lewende Woord Bloemfontein
| Event date: 03 July 2026, 18:00
| Area: Free State
| City: Langenhovenpark; Bloemfontein
| Address: Faan Ferreira laan 20A
| Contact Number: 082 500 22 23
