On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Lente Genadefees

Lente Genadefees

Ons Kinder- en Jeugsorgsentrum nooi jou uit na die jaarlikse Lente Genadefees – ’n besonderse aand waar musiek, gemeenskap en hoop saamkom om ’n verskil te maak in die lewens van kwesbare kinders. Geniet ’n onvergeetlike aand van uitstekende vermaak deur bekende kunstenaars, insluitend Du Preez en Jana Stoltz, Jaco Bezuidenhout, Jannie Moolman, Ella Kotze, Ilse Fourie, Levert Solomons, Riaan Naudé en die Unimus Orkes onder leiding van Anton Esterhuyse. Datum: 11 September 2026 Tyd: 18:30 vir 19:00 Plek: Geloofsentrum, Bloemfontein Koste: R100 per persoon Elke kaartjie help om hoop, sorg en ’n beter toekoms vir kinders in nood moontlik te maak.

Venue: Geloofsentrum  | Event date:  11 September 2026, 19:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address:  | Contact Number:  082 823 0837  | Contact Email:  ontvangs@vironskinders.org.za
View All

News

25 years later: 9/11 reshaped South Africa’s security landscape

Twenty-five years after the September 11 attacks in the United States, South Africa continues to navigate a global political and security environment shaped by the tragedy.  Read More


Muntstukke in fontein help Rome se kwesbaarstes

Twee keer per week word Rome se bekendste fontein afgeskakel, gedreineer en soos ’n sitkamermat met ’n stofsuier skoongemaak.  Read More


Vegetaries? Pasop vir toksiene in alternatiewe produkte vir vleis

’n Groot opname van plant-gebaseerde kosse en drankies wat in die Verenigde Koninkryk verkoop word, het ’n verrassende bevinding opgelewer wat mense twee keer sal laat dink voor hulle dit inneem.  Read More


Skikking oor veiliger sosiale media kan ook SA kinders bevoordeel

Meta, die maatskappy agter Facebook en Instagram, het vandeesweek ’n geskiedkundige skikking in die VSA bereik om kinders se veilige gebruik van sosiale media te versterk.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.