On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Ons Tuiste Sokkie, Sop & Sjerrie

Ons Tuiste Sokkie, Sop & Sjerrie

KOM DANS JOUSELF WARM. Bring jou kinders en kleinkinders saam! Kom kuier en dans saam om die koue af te skud! Pryse op die spel! Kerrie en Rys te koop op die dag - beperkte aantal bakkies beskikbaar. Bestel en betaal vooraf om teleurstelling te voorkom. R35,00 per bakkie. Bestellings & betalings kan by Lize gedoen word (Kreatiewe Kamer in Ons Tuiste) - 063 050 1183 / 051 407 7247. Kontant of kaart betalings kan gemaak word. Verkope ten bate van SvB Jukskei-klub. Toegang is gratis. Vir navrae, kontak Ons Tuiste

Venue: Ons Tuiste se Eetsaal  | Event date:  17 July 2026, 10:00  | Area:  Free State  | City:  Wilgehof, Bloemfontein  | Address: van Heerdenweg 22  | Contact Number:  051-407 72 47
View All

News

Keniaanse hof verwerp Rastafariërs se dagga-aansoek

Kenia se hooggeregshof het ’n aansoek van die Rastafari Society of Kenya verwerp om die gebruik van dagga vir godsdiensdoeleindes te wettig.  Read More


Air India-ondersoek nader finale fase; konsepverslag teen Oktober verwag

Indië se ondersoek na die Air India-vliegramp waarin 260 mense verlede jaar dood is, het die ontledingsfase bereik en ’n konsep van die finale verslag kan teen Oktober gereed wees.  Read More


Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.