On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Olebogeng
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Ons Woning aftreeoord Opedag

Ons Woning aftreeoord Opedag

Ons Woning aftreeoord in Petrusburg hou ons jaarlikse Opedag om 10h00 tot 15h00 op Sondag 19 Julie 2026. Kom besigtig ons verskeie verblyf opsies asook die dienste en aktiwiteite wat ons bied.

Venue: Ons Woning Aftree Oord Petrusburg  | Event date:  19 July 2026, 10:00  | Area:  Free State  | City:  Petrusburg  | Address: 15 Ossewa straat  | Contact Number:  0535740222  | Contact Email:  onswoning.admin@engo.co.za
View All

News

Keniaanse hof verwerp Rastafariërs se dagga-aansoek

Kenia se hooggeregshof het ’n aansoek van die Rastafari Society of Kenya verwerp om die gebruik van dagga vir godsdiensdoeleindes te wettig.  Read More


Air India-ondersoek nader finale fase; konsepverslag teen Oktober verwag

Indië se ondersoek na die Air India-vliegramp waarin 260 mense verlede jaar dood is, het die ontledingsfase bereik en ’n konsep van die finale verslag kan teen Oktober gereed wees.  Read More


Olieprys hoër met Islamabad-gesprek in weegskaal

Die olieprys styg weer terwyl wêreldmarkte terugsak te midde van kommer dat die VSA-Iran-skietstaking nie lank gaan hou nie en stygende spanning oor die Seestraat van Hormoes.  Read More


China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.