On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Michael
Show Background
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Noordwes Jeugorkes en Gimmie-kamerkoor Lentekonsert

Noordwes Jeugorkes en Gimmie-kamerkoor Lentekonsert

Geniet ’n onvergeetlike aand van musiek saam met die Noordwes Jeugorkes en Gimmie-kamerkoor tydens hul Lentekonsert. Kom beleef die talent van jong musikante en ondersteun terselfdertyd ’n fondsinsameling vir ’n nuwe vleuelklavier. ‘n Heerlike musiekaand vir oud en jonk. Moet dit nie misloop nie. Datum: Vrydag 4 September Tyd: 18:00 vir 18:30 Plek: D'Vine Ven'U, NWU Potchefstroom Kampus Kaartjies op Quicket R100 Volwassenes, R50 Kinders, Kinders onder 4 jaar gratis

Venue: D'Vine Ven'U, NWU Potchefstroom Kampus  | Event date:  04 September 2026, 18:00  | Area:  North West  | City:  Potchefstroom  | Address: North West University, Gerrit Dekker Street, Potchefstroom  | Contact Number:  0824597702  | Contact Email:  info@natureiam.co.za
View All

News

Muntstukke in fontein help Rome se kwesbaarstes

Twee keer per week word Rome se bekendste fontein afgeskakel, gedreineer en soos ’n sitkamermat met ’n stofsuier skoongemaak.  Read More


Vegetaries? Pasop vir toksiene in alternatiewe produkte vir vleis

’n Groot opname van plant-gebaseerde kosse en drankies wat in die Verenigde Koninkryk verkoop word, het ’n verrassende bevinding opgelewer wat mense twee keer sal laat dink voor hulle dit inneem.  Read More


Skikking oor veiliger sosiale media kan ook SA kinders bevoordeel

Meta, die maatskappy agter Facebook en Instagram, het vandeesweek ’n geskiedkundige skikking in die VSA bereik om kinders se veilige gebruik van sosiale media te versterk.  Read More


Meer as 800 vermis ná Nepal-vloedgolf

Nepal se toerismeraad bevestig kontak kon nog nie gemaak word nie met 644 toeriste ná verwoestende oorstromings in die Bhotekoshi-riviergebied op die grens met Tibet.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.